Woodside Bow Hunting Farm

- Woodside Bow Hunting Farm
- Telephone: +27 82 320 8790
- Fax: +27 86 524 7646
- Email: mrztrail @ lantic.net
Read more (Show me more info)
Breek weg na ‘n unieke omgewing waar rustigheid aan die voorhand van die dag is.
Ons is geleë in die Noordwes Provinsie in Suid Afrika.Kom bly by die lodge met vier grasdak chalets toegerus vir twee persone en eie badkamer of vier tente vir die meer avontuurlistige. Ses en twintig jagbare spesies word hier aangetref. Definitief ‘n moet vir elke jagter!